Modulekode | DIP 878 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Deur die gebruik van toepaslike metodologiese benaderings en navorsingsmetodes word aspekte van die diplomatieke teorie en diplomatieke praktyk modules op spesifieke diplomatieke gevallestudies en vraagstukke van internasionale en transnasionale belang toegepas. Benewens die beklemtoning van metodologie en geselekteerde navorsingsmetodes, word aandag ook geskenk aan die ontwikkeling, struktuur en skryf van navorsingsverslae op die gebied van diplomatieke studies. Die uitkoms van hierdie module is goedgekeurde navorsingsvoorstel oor diplomatieke tema vir die miniverhandeling, wat ook aan etiese riglyne voldoen. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Politieke Wetenskappe |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App